๐ป DIE VEILING SASOLBURG BIERFEES 2025 โ GROTER & GEKKER AS OOIT! ๐ป
Sasolburg, maak gereed vir die GROOTSTE Bierfees van die jaar! ๐๐ถ Trek jou lederhosen aan, gryp โn yskoue bier en kom kuier saam vir โn epiese dag van musiek, speletjies en natuurlik โ BAIE bier! ๐บ๐ฅ
๐ค KUNSTENAARS WAT DIE VERHOOG GAAN AAN DIE BRAND STEEK:
๐ฅ JACK PAROW | BIGGY | KARLIEN VAN JAARSVELD | ELLOF | POSDUIF | DUSTY | DAVID FOURIE
๐ฅ HIERDIE FEES HET ALLES! ๐ฅ
โ
BIER TENT & DUITSE KOS ๐ฅจ๐
โ
LIVE ENTERTAINMENT DIE HELE DAG! ๐ถ
โ
1KM BIER AFLOS โ Wieโs dapper genoeg? ๐โโ๏ธ๐ป
โ
DRINKING GAMES โ Bring jou stamina! ๐บ๐
โ
BEST DRESSED โ Trek jou Duitse beste aan! ๐๐บ
โ
KIDS PLAY AREA โ Pret vir die hele gesin! ๐
๐
25 OKTOBER 2025
๐ฐ R250 pp | R600 VIP | R100 Kids onder 12
๐ฅ VROร VOรL KAARTJIES: R200
Slegs beperkte kaartjies beskikbaar, kry joune NOU!
Maak jou glas vol en kom fees saam met duisende ander bierliefhebbers! ๐ป๐ #DieVeilingBierfees #ProstSasolburg #BierEnBeats
You may also like the following events from Die Veiling Sasolburg:
Also check out other
Kids events & activities in Sasolburg,
Trips & Adventurous Activities in Sasolburg.